’n Reeks van nostalgiese potgooi-onderhoude met baanbrekers en legendes van die Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf.

Skakel in by Nostalgooi. Hier gaan jy stories hoor wat nog nooit bespreek is nie, indiepte-onderhoude geniet met ikone en geneem word op ‘n nostalgiese reis wat jou gemoed sal lig.
 
 Jy kan in die gemak van jou huis, motor, om die braaivleis vuur, terwyl jy oefen of kosmaak, of selfs in jou bed na die reeks luister.

Klik op Spotify, Apple Podcasts of YouTube ikone om na die reeks te luister, of klik op die speelknoppie van die Web Player om onmiddelik te luister:

Tel: (+27) 12 111 8360  |  E-pos: diens@helpendehand.co.za